About Us

Slide 1
Slide 2
Slide 3
VTT3
VTT7
VTT5
VTT6
VTT8
previous arrow
next arrow

About Van Tonder Transport

Van Tonder Transport is the biggest specialized bulk grain transporter in South Africa. We run a fleet of 50 MAN truck tractors with Trailord grain-links which have a capacity of +/- 37tons per combination which enables us to haul +/- 44000 metric tons a month over long distances and +/- 100 000 tons over shorter distances where we are able to do between 2 and 3 loads per truck per day.

Our workshop is MAN approved. All mechanics are well equipped and attend MAN courses on a regular basis to keep them up to date with the newest technology. Our philosophy is to rather have our rigs on the road than in the workshop so all maintenance is done with diligence, not only ensuring little down-time but also the safety of our drivers and other road users. We only use new Michelins tyres on Alcoa rims (Aluminium), no retreads, of which we sell all used casings to Bandag. We claim to have the best cent/km running cost on our tyres in the market and have no down time due to burst tyres or tyres loosing their tread. All our vehicles are under 24 hour satellite surveillance. Which enables us not only to keep customers up to date on the location of their load but also gives us a very accurate estimate on the arrival time of loads. We claim some of the fastest offloading times in the market. All our trailers are bottom dischargers which enables us to offload in less than 5 minutes without the use of labour. This enables us to move large quantities in a short period of time between locations where loading and offloading times are optimal.

We started operations in Kuruman back in 1989 with one truck and grew the company gradually through hard work, perseverance, diligence and the grace of God. We tragically lost our eldest brother Nelius, one of the founders, but remain a family owned and run company with both our parents, in Kuruman and the two brothers Flippie and Danie at our headquarters in Pretoria, right in the middle of the maize triangle. The company is operated under our family name and our name is our pride.

Our growth and size is in correlation with market demand ensuring that we provide a professional service. We would like to thank all roll players who share in our success and wish them all the best.

Oor Van Tonder Transport

Van Tonder Transport is die grootste gespesialiseerde graan vervoerder in die land met ‘n vloot van 50 graan trokke. Al ons trokke is MAN voorhakers met Trailord grain-links met ‘n kapasiteit van +/- 37ton per trok wat ons in staat stel om omtrent 44000 ton per maand te vervoer oor lang afstande , sou dit egter oor kort afstande wees waar ons twee tot drie vragte per dag doen vervoer ons omtrent 100 000 ton per maand.

Ons het ‘n goedgekeurde MAN werkswinkel met goed opgeleide werktuigkundiges wat gereeld kursusse by MAN bywoon om op hoogte te bly van die nuutste tegnologie in MAN. Ons onderhoud op ons tokke is uitstekend, want ons glo daaraan om trokke op die pad te hou en nie in die werkswinkel nie om sodoende vir ons kliënte ‘n uitstaande diens te lewer. Verder gebruik ons net Michelin Bande en gebruik ons geen versolings nie, maar slegs nuwe bande waarvan ons al ons vellings aan Bandag verkoop. Ons spog met die beste sent/km op ons bande in die mark en verder het ons geen staantyd vir bande wat hulle loop verloor of a.g.v bande wat bars nie. Al ons voertuie word 24 – uur per dag per sateliet gemonitor om te verseker dat hulle optimaal gebruik word en om kliënte persies op hoogte te hou van waar hulle vragte is en in te lig oor spesifieke aflaai tye. Ons spog met die beste aflaai tye van onder 5 minute per trok wat ons in die posisie stel om by vinnige laai en aflaai plekke groot hoeveelhede te skuif oor ‘n baie kort tydperk. In ag genome al die voorafgelope feite en dat ons oudste trok ‘n 2002 model met laë km’s is verseker ons die publiek hulle veilig naby ons trokke.

Ons het in 1989 begin met een trok en het die besigheid geleidelik gegroei deur harde werk, deursettings vermoë genade van Bo en pesoonlike aandag in alle fasette van die besigheid. Hierdie is ‘n famile besigheid waarvan ons naam ons trots is. Ons het op Kuruman begin en is nou in Pretoria gestasioneer in die hart van die mielie driehoek. Ons was drie broers Nelius, Flippie en Danie met ons ouers steeds op Kuruman, maar het ongelukkig vir Nelius in 1991 in ‘n ongeluk verloor.